|
Afrikaleiers vra skietstilstand |
|
|
Afrika-nuus
|
|
Saterdag, 08 November 2008 |
Afrikaleiers het gevra vir ‘n onmiddellike skietstilstand in die konflik geteisterde oostelike deel van die Demokratiese Republiek van die Kongo. |
|
Lees verder...
|
|
|
Suid-Afrikaner in Malawi siek aan onbekende siekte |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Saterdag, 08 November 2008 |
‘n Middeljarige Suid-Afrikaner, wat in Malawi woon, is steeds in ‘n bestendige toestand in ‘n isolasie-saal by die Life Fourways hospitaal noord van Johannesburg nadat hy eergisteraand met simptome van virale hemorragiese koors opgeneem is. |
|
Lees verder...
|
|
|
Baie Suid-Afrikaners stel belang in volgende jaar se verkiesing |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Saterdag, 08 November 2008 |
|
Die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing – die RGN- se opname het getoon dat 80 persent van Suid-Afrikaners in aanstaande jaar se algemene verkiesing geïnteresseerd is. |
|
Lees verder...
|
|
|
Mugabe wil betrekkinge met Amerika herstel |
|
|
Zimbabwiese verkiesing
|
|
Vrydag, 07 November 2008 |
|
Zimbabwe se president Robert Mugabe het die Amerikaanse aangewese president, Barack Obama, met sy verkiesing gelukgewens en gesê sy regering is gereed om bgetrekkinge met die Verenigde State te herstel. |
|
Lees verder...
|
|
|
Bush ontmoet Maandag vir Obama |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Vrydag, 07 November 2008 |
|
President George Bush en sy aangewese opvolger, Barack Obama, sal Maandag in die Withuis samesprekings voer. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 73 - 78 van 418 |