Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 102 gaste en 1 gebruiker op die webwerf
  • gxpjinkf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

PRASA stel eensydige verhoging in E-pos
Suid-Afrika Nuus
Woensdag, 26 Mei 2010
Die Passasierspooragentskap - PRASA - sal van die einde van die maand af  'n salarisverhoging van tien persent instel ondanks die feit dat die  grootste vakbond, SATAWU, steeds staak.
Lees verder...
 
ESKOM vra hof om staking te keer E-pos
Suid-Afrika Nuus
Woensdag, 26 Mei 2010
Eskom het by die Arbeidshof om 'n interdik aansoek gedoen om sy  werkers  te keer om te begin staak.
Lees verder...
 
Geweld in Jamaika duur voort E-pos
Wêreldnuus
Dinsdag, 25 Mei 2010
Minstens elf mense is in Kingston, die hoofstad van Jamaika , dood toe troepe die vesting van die berugte dwelmbaas Christopher' Dudus" Coke bestorm het om hom te arresteer.
Lees verder...
 
Kommunistiese Noord-Korea gaan sy betrekkinge met Suid-Korea opskort. E-pos
Wêreldnuus
Dinsdag, 25 Mei 2010
Noord-Korea gaan ook alle Suid-Koreaanse werkers by 'n fabriek uitskop wat  deur die twee lande noord van die grens bedryf word.
Lees verder...
 
Bejaarde vermoor by winkel in Pretoria E-pos
Suid-Afrika Nuus
Dinsdag, 25 Mei 2010
Twee mans het 'n bejaarde man vanoggend doodgeskiet toe hy by 'n  hardeware winkel in die weste van Pretoria uitgestap het.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 111 112 113 114 115 116 117 118 119 120 Volgende > Laaste >>

Resultate 715 - 720 van 2274

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET