|
Semenya steeds nie terug op atletiekbaan |
|
|
Sportnuus
|
|
Donderdag, 27 Mei 2010 |
|
Suid-Afrika se 800 meter wêreldkampioen, Caster Semenya, se terugkeer tot die atletiekbaan is weer uitgestel. |
|
Lees verder...
|
|
|
SATAWU aanvaar aanbod in beginsel |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Donderdag, 27 Mei 2010 |
|
Transnet het aangekondig dat die vakbond, Satawu, sy jongste loonaanbod in beginsel aanvaar het. |
|
Lees verder...
|
|
|
R200-noot steeds wettig |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Donderdag, 27 Mei 2010 |
|
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sê sake-ondernemings mag nie weier om 200-randnote te aanvaar nie, aangesien dit steeds 'n wettige betaalmiddel is. |
|
Lees verder...
|
|
|
SA tenoor sterf |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Donderdag, 27 Mei 2010 |
|
Die uitvoerende hoof van die plaaslike reëlingskomitee van die Wêreldbeker-sokkertoernooi, Danny Jordaan, het sy skok uitgespreek oor die dood van die tenoor, Siphiwo Ntshebe, wat tydens die openingseremonie op 11 Junie by Soccer City in Johannesburg sou opgetree het. |
|
Lees verder...
|
|
|
Vyf word verdink van moord-sameswering op premier van KwaZulu Natal |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Woensdag, 26 Mei 2010 |
|
Vyf mans wat daarvan aangekla word dat hy saamgesweer het om die premier van KwaZulu-Natal, Zweli Mkhize, om die lewe te bring het gesê hulle wil hul eie verdediging behartig. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 111 112 113 114 115 116 117 118 119 120 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 697 - 702 van 2274 |