Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 2 gaste en 11 gebruikers op die webwerf
  • wapad
  • Janita
  • Fabula
  • Trudie
  • tsunami
  • Riana
  • mie1
  • Dot005
  • Allin
  • Tinkels
  • Piet

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Reaksie op Makeba se dood E-pos
Afrika-nuus
Maandag, 10 November 2008
Reaksie op die dood van bekende Suid-Afrikaanse sanger, Miriam Makeba, word ontvang. Sy is in die ouderdom van 76 in Italië oorlede.
Lees verder...
 
Krieketnuus: Suid Afrika wen reeks teen Bangladesj E-pos
Sportnuus
Maandag, 10 November 2008
Suid-Afrika het die reeks van drie eendagwedstryde teen Bangladesj beklink toe hulle die tweede kragmeting in Benoni met 128 lopies gewen het.
Lees verder...
 
Nieu-Seeland se eerste minister gaan bedank E-pos
Wêreldnuus
Maandag, 10 November 2008
Nieu-Seeland se verslane eerste minister, Helen Clark, het aangekondig dat sy ná 15 jaar as leier van die Arbeidersparty gaan bedank.
Lees verder...
 
Drie militantes sterf voor vuurpeleton E-pos
Wêreldnuus
Sondag, 09 November 2008

Drie Indonesiese Islamitiese militantes  wat ter dood veroordeel is  vir die Bali ontploffings in 2002 waarin 202 mense, onder wie 88 Australiese toeriste dood is, het gister voor ‘n vuurpeleton gesterf.

Lees verder...
 
Druk op Mugabe E-pos
Afrika-nuus
Sondag, 09 November 2008
Groot druk gaan na verwagting vandag deur die leiers van die  Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap op pres. Robert Mugabe  en die opposisieleier, Morgan Tsvangirai, geplaas word om tot ‘n vergelyk te kom oor die toedeling van kabinetsposte tussen  ZANU PF en die MDC in ‘n regering van nasionale eenheid.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 Volgende > Laaste >>

Resultate 67 - 72 van 418

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET