|
BP-boorgat grootste omgewingskatastrofe nog |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Maandag, 31 Mei 2010 |
|
'n Senior raadgewer van president Barack Obama oor energie en klimaats-verandering, Carol Browner, sê die oliebesoedeling in die Golf van Mexiko is waarskynlik die grootste omgewingsramp wat Amerika nòg getref het. |
|
Lees verder...
|
|
|
SA Polisie slaan toe op bordeel |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Maandag, 31 Mei 2010 |
|
Die polisie het 21 jong vroue van Thailand - wat vermoedelik die slagoffers van mensehandel is - uit 'n onwettige bordeel in Kemptonpark aan die Oos-Rand gered. |
|
Lees verder...
|
|
|
Verwarring oor COPE leierskap |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Maandag, 31 Mei 2010 |
|
Die leier van Cope, Mosiuoa Lekota, het bevestig dat hy steeds die president van die party is ondanks die feit dat die party se nasionale kongres buite Pretoria 'n mosie van wantroue in hom aanvaar het. |
|
Lees verder...
|
|
|
Namibiese regter sterf |
|
|
Namibië Nuus
|
|
Sondag, 30 Mei 2010 |
|
Die Regsdiens Kommissie van Namibië het bekendgemaak dat regter John Oliver Manyarara oorlede is na ‘n kort siekbed. |
|
Lees verder...
|
|
|
Haden steeds rugby-ambassadeur |
|
|
Sportnuus
|
|
Sondag, 30 Mei 2010 |
|
Nieu-Seeland se minister van Sport, Murray McCully, sê die voormalige All Blacks-kaptein, Andy Haden, sal aanbly as ambassadeur vir aanstaande jaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi in die land. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 643 - 648 van 2274 |