Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 75 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Lekota neem regstappe E-pos
Suid-Afrika Nuus
Maandag, 31 Mei 2010
Cope se leier, Mosiuoa Lekota, gaan vandag regstappe doen om 'n mosie van wantroue in hom deur die party se nasionale kongres nietig te laat verklaar.
Lees verder...
 
Stakings lê vervoer in SA lam E-pos
Suid-Afrika Nuus
Maandag, 31 Mei 2010
'n Staking deur Satawu-lede van die Passasier-spooragentskap, Prasa, het vanoggend sy derde week ingegaan.
Lees verder...
 
Minstens tien dood in konvooi-onderskepping E-pos
Wêreldnuus
Maandag, 31 Mei 2010
Die Israelse leër sê meer as tien passasiers is dood toe Israelse magte vanoggend 'n konvooi skepe met pro-Palestynse aktiviste en voorrade wat na die Gazastrook onderweg was, bestorm het.
Lees verder...
 
SA bankwese onder die loep E-pos
Suid-Afrika Nuus
Maandag, 31 Mei 2010
Suid-Afrika se bankwese gaan vanaand indringend bespreek word wanneer die minister van finansies met die hoofde van die land se vyf grootste banke vergader.
Lees verder...
 
Parreira gaan nie aanbly na WB E-pos
Sportnuus
Maandag, 31 Mei 2010
Bafana Bafana se breier, Carlos Alberto Parreira, sê daar steek geen waarheid in gerugte dat hy dit oorweeg om na die Wêreldbekersokkertoernooi as die nasionale span se afrigter aan te bly nie.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 Volgende > Laaste >>

Resultate 631 - 636 van 2274

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET