Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 101 gaste en 1 gebruiker op die webwerf
  • gxpjinkf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Bafana trap Guatamala E-pos
Sportnuus
Dinsdag, 01 Junie 2010
Suid-Afrika het sy grootste oorwinning tot nog toe in internasionale sokker behaal toe hy Guatemala gisteraand in 'n Wêreldbeker-opwarmingswedstryd in die nuwe Peter Mokaba-stadion in Polokwane met vyf doele teen nul verslaan het.
Lees verder...
 
Teazers weer in die nuus E-pos
Suid-Afrika Nuus
Maandag, 31 Mei 2010
Die finansiële bestuurder van Teazers is vandag op ‘n aanklag van bedrog in hegtenis geneem.
Lees verder...
 
Vryheidsfront Plus wil Patta prosedeer E-pos
Suid-Afrika Nuus
Maandag, 31 Mei 2010

Die Vryheidsfront Plus gaan ‘n klagte by die Uitsaaiklagtekommissie teen e-tv en ‘n senior joernalis van dié televisiediens, Deborah Patta, indien.

Lees verder...
 
Schalk en Allister dalk in die warmwater E-pos
Sportnuus
Maandag, 31 Mei 2010
Sanzar sal môre besluit of daar teen die Stormers se kaptein, Schalk Burger,en die afrigter, Allister Coetzee, opgetree gaan word oor opmerkings wat hulle oor die skeidsregter in Saterdag se Super 14-eindstryd tussen die Stormers en die Bulls in die Orlando-stadion in Soweto, Craig Joubert, gemaak het.
Lees verder...
 
Skerp reaksie op Israel-Palestynse botsing E-pos
Wêreldnuus
Maandag, 31 Mei 2010
Daar was reeds wêreldwye reaksie op vanoggend se botsing tussen Israelse veiligheidsmagte en Palestynse aktiviste aan boord 'n aantal skepe wat met humanitêre voorraad na die Gazastrook onderweg was.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 Volgende > Laaste >>

Resultate 625 - 630 van 2274

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET