Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 17 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Bankostes behoort volgens minister verlaag te word E-pos
Suid-Afrika Nuus
Dinsdag, 01 Junie 2010

Die minister van Finansies, Pravin Gordhan, sê sommige bankfooie behoort verlaag te word.

Lees verder...
 
Toilet-oorlog in die Kaap E-pos
Suid-Afrika Nuus
Dinsdag, 01 Junie 2010
Die polisie het vanoggend agt mense vir openbare geweld in hegtenis geneem nadat sowat ‘n honderd inwoners van Makhaza in Khayelitsha op die Kaapse Vlakte betoog het omdat die Stad Kaapstad toilette uit die woongebied verwyder het.
Lees verder...
 
Kaapse joernalis op skip gevind E-pos
Suid-Afrika Nuus
Dinsdag, 01 Junie 2010
Die Kaapstadse joernalis, Gadijah Davids, wat op een van die skepe was wat gister aan die kus van die Gazastrook deur Israelse veiligheidsmagte aangeval is,is opgespoor nadat daar sedert gisteroggend niks van haar gehoor is nie.
Lees verder...
 
VN Veiligheidsraad vra vir onmiddelike ondersoek E-pos
Wêreldnuus
Dinsdag, 01 Junie 2010
Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies het 'n oproep gedoen vir 'n onpartydige ondersoek na gister se aanval van Israelse magte op 'n aantal bote wat met humanitêre voorrade na die Gazastrook onderweg was.
Lees verder...
 
Bafana Bafana span vir WB E-pos
Sportnuus
Dinsdag, 01 Junie 2010
Die hoof-afrigter van Suid-Afrika se sokkerspan, Carlos Alberto Parreira, het kort gelede in Sandton die finale groep van 23 spelers vir die Wêreldbeker-toernooi aangekondig.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 Volgende > Laaste >>

Resultate 613 - 618 van 2274

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET