Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Druk die finansies jou?
 
Kan 'n Suid Afrikaanse rugbyspan die Super 14 vanjaar wen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 7 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Verskeie opposisie aktiviste in Iran doodgeskiet. E-pos
Wêreldnuus
Maandag, 28 Desember 2009
Opposisiebronne in Iran sê minstens vier opposisie aktiviste is gister in Teheran tydens anti-regeringsbetogings deur die polisie doodgeskiet terwyl 300 ander gearresteer is.
Lees verder...
 
Afriforum dien klag van rassedisskriminasie namens twee studente by die Menseregtekommissie in. E-pos
Suid-Afrika Nuus
Maandag, 28 Desember 2009
Die burgerregte inisiatief AfriForum het  ʼn klag van rassediskriminasie namens twee studente, Etienne en Stiaan Terblanche, by die Menseregtekommissie teen die Tafelberg Nasionale Park ingedien nadat dié twee studente verblyf by die People’s Trail Hut geweier is omdat hulle wit is.
Lees verder...
 
Akteur het meeste van Kersdag in die tronk spandeer E-pos
Wêreldnuus
Saterdag, 26 Desember 2009
Die bekende Hollywood akteur Charlie Sheen het meeste van sy Kersdag in 'n tronksel deurgebring.
Lees verder...
 
Britse ouers gebruik kinders se spaargeld E-pos
Wêreldnuus
Saterdag, 26 Desember 2009
’n Opname onder ouers in Brittanje het getoon dat 22  persent hul kinders se spaargeld begin gebruik het om die resessie te oorleef.
Lees verder...
 
Twee Egiptiese dokters is deur die koning van Saoedi-Arabie begenadig E-pos
Wêreldnuus
Saterdag, 26 Desember 2009
Twee Egiptiese dokters wat swaar tronkstrawwe en lyfstraf  opgele is omdat hulle onwettig medisyne verkoop het, is deur die koning van Saoedi-Arabië begenadig.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 Volgende > Laaste >>

Resultate 607 - 612 van 702

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET