|
Matfield en Kirchner na Wallis |
|
|
Sportnuus
|
|
Woensdag, 02 Junie 2010 |
|
Die bestuur van die Springbok rugbyspan het bekend gemaak dat die Bloubul kaptein Victor Matfield en Zane Kirchner môre by die Bokspan in Cardiff sal aansluit vir Saterdag se toets teen Wallis. |
|
Lees verder...
|
|
|
Japan se eerste minister bedank |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Woensdag, 02 Junie 2010 |
|
Die Japannese eerste minister, Yukio Hatoyama, het bedank. |
|
Lees verder...
|
|
|
Al en Tipper Gore gaan skei |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Woensdag, 02 Junie 2010 |
|
Die voormalige Amerikaanse adjunk-president Al Gore en sy vrou Tipper gaan na 40 jaar se getroude lewe skei. |
|
Lees verder...
|
|
|
Pinkie Pelser pleeg selfmoord |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Woensdag, 02 Junie 2010 |
|
Die liggaam van die 38-jarige Pinkie Pelser is in haar motor agter 'n vulstasie naby Bloemfontein aangetref nadat sy haarself vermoedelik vergas het. |
|
Lees verder...
|
|
|
Hooggeregshof beslis oor Lekota |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Woensdag, 02 Junie 2010 |
|
Die hooggeregshof in Johannesburg sal vandag beslis of Mosiuoa Lekota nog Cope se leier is. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 601 - 606 van 2274 |