|
Diensleweringsklagtes is geldig-Adjunk Minister |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Donderdag, 11 Maart 2010 |
|
Die adjunk-minister van koöperatiewe regering, Yunus Carrim, het erken dat wit belastingbetalers wat hul dienste-geld uit protes teen swak dienslewering weerhou, se griewe geldig is. |
|
Lees verder...
|
|
|
Comrades-bielie soek Guiness erkenning |
|
|
Sportnuus
|
|
Donderdag, 11 Maart 2010 |
|
Die organiseerders van die Comrades marathon het aansoek gedoen by die Guinness Rekordboek, om erken te word as die ultra-marathon met die hoogste getal drawwers. |
|
Lees verder...
|
|
|
VSA beloof volgehoue steun aan Haiti |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Donderdag, 11 Maart 2010 |
|
President Barack Obama het tydens ‘n ontmoeting in Washington met pres. Rene Preval van Haiti gesê Amerika sal voortgaan om hulp aan die Karibiese land te gee wat erg onder die onlangse reuse aardbewing deurgeloop het. |
|
Lees verder...
|
|
|
Tot die helfde van voedselhulp word verkoop |
|
|
Afrika-nuus
|
|
Donderdag, 11 Maart 2010 |
|
Volgens ‘n verslag van die Verenigde Nasies beland tot ‘n helfte van VN voedselhulp in Somalië in die hande van korrupte kontrakteurs, Islamitiese militantes en plaaslike VN werkers. |
|
Lees verder...
|
|
|
Malema se haatspraak lok skerp reaksie uit |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Donderdag, 11 Maart 2010 |
|
AfriForum se jeugafdeling beplan om ‘n lys van meer as eenduisend-600 plaasaanvalle vandag by die ANC Jeugliga se kantoor by Luthuli-huis in Johannesburg te oorhandig. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 7 - 12 van 719 |