|
Koningin Victoria weer skoon |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Maandag, 08 Maart 2010 |
|
Die standbeeld van koningin Victoria voor die hoofbiblioteek in Port Elizabeth is weer silwerskoon nadat dit met verf en graffiti geskend is. |
|
Lees verder...
|
|
|
Aardbewing skud Turkye |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Maandag, 08 Maart 2010 |
|
Minstens elf mense is dood toe 'n aardbewing vroeg vanoggend die oostelike Turkse provinsie, Elazig, getref het. |
|
Lees verder...
|
|
|
Fratsvloede in Oos-Afrika |
|
|
Afrika-nuus
|
|
Maandag, 08 Maart 2010 |
|
Stortreën regoor Oos-Afrika het fratsvloede veroorsaak wat reeds die lewens van verskeie mense geëis het, terwyl talle huise en brûe weggespoel het. |
|
Lees verder...
|
|
|
Godsdiensgeweld eis meer as 200 |
|
|
Afrika-nuus
|
|
Maandag, 08 Maart 2010 |
|
Meer as 200 mense - die meeste van hulle vroue en kinders - is in 'n dorp in sentraal-Nigerië vermoor in hernieude geweld tussen Christene en Moslems. |
|
Lees verder...
|
|
|
Brüssow uit weens knie |
|
|
Sportnuus
|
|
Maandag, 08 Maart 2010 |
|
Die Springbokflank, Heinrich Brüssow, sal vir die res van die Super 14-seisoen en waarskynlik ook vir die res van die jaar buite aksie wees nadat hy teen die einde van Saterdagaand se wedstryd tussen die Cheetahs en die Hurricanes in Bloenfontein beseer is. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 55 - 60 van 719 |