Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Bestaan rassisme in Namibië?
 
Verstaan jy wat rassisme is?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 2 gebruikers op die webwerf
  • disney
  • Piet

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Botswana gaan prys van alkohol met 70 persent verhoog E-pos
Afrika-nuus
Vrydag, 01 Augustus 2008
Die regering van Botswana gaan die prys van alkohol met 70-persent verhoog in ‘n poging om alkoholisme te bekamp.
Lees verder...
 
Nagmerrie-vaart op Stille Oseaan E-pos
Wêreldnuus
Vrydag, 01 Augustus 2008
Meer as ‘n duisend-700 passasiers het in Auckland in Nieu-Seeland aangekom ná ‘n nagmerrie-vaart op die passasierskip, die Pacific Sun, waartydens sowat 40 mense beseer is.
Lees verder...
 
Dalk goeie nuus vir Suid Afrikaanse verbruikers E-pos
Suid-Afrika Nuus
Vrydag, 01 Augustus 2008
Ekonome verwag dat die departement van Minerale en Energie vandag goeie nuus vir motoriste sal hê wanneer hulle die nuwe brandstofpryse aankondig.
Lees verder...
 
Tsvangerai praat oor onderhandelings E-pos
Afrika-nuus
Vrydag, 01 Augustus 2008
Zimbabwe se opposisieleier, Morgan Tsvangirai, sê die samesprekings oor magsdeling met president Robert Mugabe se regerende party, kan langer duur as die spertyd wat Maandag verstryk.
Lees verder...
 
Tien rebelle kry die doodstraf in die Soedan E-pos
Wêreldnuus
Donderdag, 31 Julie 2008
‘n Soedannese hof het nog tien Darfur-rebelle ter dood veroordeel in verband met ‘n aanval op die hoofstad, Khartoem, in Mei waarin 222 mense dood is.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>

Resultate 49 - 54 van 405

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET