Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Druk die finansies jou?
 
Kan 'n Suid Afrikaanse rugbyspan die Super 14 vanjaar wen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 12 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Nuwe hoof van SAL in die sop E-pos
Suid-Afrika Nuus
Dinsdag, 09 Maart 2010
Die nuwe uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Lugdiens, Siza Mzimela, is vandag voor stok gekry omdat sy nie voor die Parlementêre portefeuljekomitee vir Openbare Ondernemings verskyn het oor bewerings van pryssamespanning tussen lugdienste voor die Wêreldbeker-sokkertoernooi nie.
Lees verder...
 
Winnie kritiseer Nelson Mandela E-pos
Suid-Afrika Nuus
Dinsdag, 09 Maart 2010
Winnie Madikizela-Mandela het Nelson Mandela skerp gekritiseer in ‘n onderhoud met die Britse koerant, die London Evening Standard.
Lees verder...
 
Lance Armstrong oor Kaapstad E-pos
Suid-Afrika Nuus
Dinsdag, 09 Maart 2010
Die sewemalige kampioen van die Tour de France-fietstoer, Lance Armstrong van Amerika, sê dit was nie die vriendelikste verwelkoming wat hy al ontvang op sy eerste besoek aan Kaapstad nie.
Lees verder...
 
Biden oor moontlike vrede in Midde Ooste E-pos
Wêreldnuus
Dinsdag, 09 Maart 2010
Amerika se vise-president Joe Biden sê daar is weer ‘n gulde geleentheid vir vrede tussen Israel en die Palestyne.
Lees verder...
 
Bombela eis oneg volgens Gauteng regering E-pos
Suid-Afrika Nuus
Dinsdag, 09 Maart 2010
’n Konstruksie-eis van die Bombela-konsortium van meer as tien-miljard rand oor vertragings en ontwrigtings met die bou van die Gautrein-projek, is deur die Gautengse regering as oneg afgemaak.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>

Resultate 43 - 48 van 735

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET