Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 6 gaste en 8 gebruikers op die webwerf
  • Fanie
  • Mie1
  • Jaggy
  • mark1
  • Gerhardus
  • Polla
  • Trudie
  • cat

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Mugabe se gesondheid gaan agteruit E-pos
Zimbabwiese verkiesing
Donderdag, 29 Mei 2008
Die Zimbabwiese staatshoof, president Robert Mugabe wat verlede Woensdag na
Singapoer gevlieg het om toetse vir prostaatkanker te ondergaan, sukkel deesdae ook met sy oë.
Lees verder...
 
Zimbabwe boere sal nou weer tot 16 Julie vanjaar moet wag E-pos
Zimbabwiese verkiesing
Donderdag, 29 Mei 2008
’n Internasionale hofsaak oor Zimbabwe se omstrede grondhervormingsbeleid is
weer in Windhoek tot die 16de Julie uitgestel.
Lees verder...
 
Internasionale hofsaak in Windhoek E-pos
Afrika-nuus
Donderdag, 29 Mei 2008

'n Internasionale hofsaak oor Zimbabwe se omstrede grondhervormingsbeleid is weer in Windhoek tot die 16de Julie uitgestel.

Lees verder...
 
Boere van Zimbabwe sal dalk vanmiddag weet oor hulle hofeise E-pos
Zimbabwiese verkiesing
Woensdag, 28 Mei 2008
Boere in Zimbabwe wat by die tribunaal van die Suider-Afrika Ontwikkelingsgemeenskap aansoek gedoen het om beskerming, sal na verwagting vanmiddag hoor of die saak uitgestel gaan word.
Lees verder...
 
Terapeutiese lagontbyt in Windhoek E-pos
Namibië Nuus
Woensdag, 28 Mei 2008
Kosmos 94.1 en Namibia Medical Care bied op 26 Junie vanjaar n terapeutiese lagontbyt in Windhoek aan.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 Volgende > Laaste >>

Resultate 403 - 408 van 479

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET