Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 6 gaste en 5 gebruikers op die webwerf
  • Janita
  • Boykie
  • Piet
  • Allin
  • Marcel

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Steve Hofmeyr weer in die hospitaal E-pos
Suid-Afrika Nuus
Woensdag, 06 Augustus 2008
Die sanger-akteur Steve Hofmeyr is in ‘n bestendige toestand  in die hoësorgeenheid van ’n Gautengse hospitaal ná sy opvolg-dermoperasie.
Lees verder...
 
Landwye staking in Suid Afrika E-pos
Suid-Afrika Nuus
Woensdag, 06 Augustus 2008
Werkers in Suid Afrika neem vandag landwyd aan ‘n dag lange wegbly-staking deel  wat deur Cosatu gereël is uit protes teen hoë krag-, brandstof- en kospryse asook hoë  rentekoerse.
Lees verder...
 
Zuma-saak uitgestel E-pos
Suid-Afrika Nuus
Dinsdag, 05 Augustus 2008

Regter Chris Nicholson sal op 12 September in die Pietermaritzburgse Hooggeregshof uitspraak lewer in die ANC-president, Jacob Zuma, se aansoek dat korrupsie-aanklagte teen hom teruggetrek word.

Lees verder...
 
Balieraad bekommerd oor aanvalle op regbank E-pos
Suid-Afrika Nuus
Dinsdag, 05 Augustus 2008
Die Algemene Balieraad het sy kommer uitgespreek oor aanvalle op die regbank veral ten opsigte van die hofsake teen die ANC-president, Jacob Zuma.
Lees verder...
 
Zimbabwe samesprekings kan langer neem E-pos
Suid-Afrika Nuus
Maandag, 04 Augustus 2008
President Thabo Mbeki se woordvoerder, Mukoni Ratshitanga, sê dis feitlik seker dat Zimbabwe se strydende partye langer as die aanvanklike spertyd van vandag nodig sal hê vir hulle onderhandelinge oor die land se krisis.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 Volgende > Laaste >>

Resultate 385 - 390 van 418

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET