Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 4 gaste en 10 gebruikers op die webwerf
  • wapad
  • Janita
  • Rooikappertjie
  • Riana
  • mie1
  • Dot005
  • bytjies
  • Allin
  • Tinkels
  • Piet

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Kitsbank-rowers loop hulle rieme styf in Pretoria E-pos
Suid-Afrika Nuus
Donderdag, 07 Augustus 2008
Die polisie stel ondersoek in na die moontlikheid dat die twee vermeende kitsbank-rowers wat vanoggend by Hammanskraal noord van Pretoria  deur die polisie doodgeskiet is, verbind kan word met ander voorvalle waar kitsbanke oopgeskiet is.
Lees verder...
 
Trok veroorsaak probleme na u-draai om M1 E-pos
Suid-Afrika Nuus
Donderdag, 07 Augustus 2008

Tien mense is ernstig beseer toe 'n trokdrywer  vanoggend 'n u-draai op Johannesburg se besige M1-deurweg probeer maak het.

Lees verder...
 
Vrou maak haar vier kinders dood en pleeg selfmoord oor Vigs-stories E-pos
Suid-Afrika Nuus
Donderdag, 07 Augustus 2008

'n 41-jarige Oos-Kaapse vrou het haar vier jong kinders doodgemaak en daarna selfmoord gepleeg na skinderstories dat sy MIV positief is.

Lees verder...
 
Regter probeer bewerings van wangedrag teen hom staak E-pos
Suid-Afrika Nuus
Donderdag, 07 Augustus 2008
Die omstrede Kaapse regterpresident, John Hlophe, gaan vandag in die Johannesburgse hooggeregshof 'n aansoek rig dat die Regsdienskommissie sy verhoor oor beweerde wangedrag staak.
Lees verder...
 
Dit lyk of Waterkloof-vier sal moet tronk toe E-pos
Suid-Afrika Nuus
Donderdag, 07 Augustus 2008
Drie van die Waterkloof-vier-moordenaars moet binne sewe dae by die polisie
aanmeld om hul tronkstraf van twaalf jaar te begin uitdien.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 Volgende > Laaste >>

Resultate 379 - 384 van 418

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET