Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 1 gas en 10 gebruikers op die webwerf
  • jpnel
  • mie1
  • Dot005
  • Boykie
  • wapad
  • Janita
  • Piet
  • Tinkels
  • DANNY
  • Marcel

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Rentekoerse bly onveranderd in Suid Afrika E-pos
Suid-Afrika Nuus
Donderdag, 14 Augustus 2008
Die Suid Afrikaanse Reserwebank se monetêre beleidskomitee het die repokoers, waarteen geld aan handelsbanke geleen word, onveranderd op 12-persent gehou.
Lees verder...
 
Voormalige Springbok-atleet tronk toe vir bedrog E-pos
Suid-Afrika Nuus
Donderdag, 14 Augustus 2008
Die voormalige Springbok-atleet, Sydney Maree, is in die Pretoriase handelshof tot effektief vyf jaar tronkstraf gevonnis vir bedrog.
Lees verder...
 
Nuwe stadions kos meer as wat beplan is E-pos
Suid-Afrika Nuus
Donderdag, 14 Augustus 2008

Die nuwe stadions wat vir 2010 se Wêreldbeker-sokkertoernooi gebou word, sal ‘n geraamde twee-miljard rand meer kos as wat beplan is.

Lees verder...
 
Boer se moordenaars nog nie uitgelewer E-pos
Suid-Afrika Nuus
Woensdag, 13 Augustus 2008
Die vier vermeende moordenaars van ‘n leierboer van Ficksburg in die Vrystaat, Jaques Moll, is na maande nog nie aan Suid-Afrika uitgelewer nie.
Lees verder...
 
Goeie nuus vir Suid Afrikaanse petrolprys E-pos
Suid-Afrika Nuus
Woensdag, 13 Augustus 2008
Die Suid Afrikaanse petrolprys kan in September met die grootste persentasie in meer as tien jaar daal.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 Volgende > Laaste >>

Resultate 361 - 366 van 418

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET