|
Ban vra selfbeheersing in Nigerië |
|
|
Afrika-nuus
|
|
Dinsdag, 09 Maart 2010 |
|
Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Ban Ki-moon, het ‘n oproep op alle partye in Nigerië gedoen om die maksimum selfbeheersing aan die dag te lê nadat meer as 500 mense in drie Christen-dorpe in die noorde van die land vermoor is. |
|
Lees verder...
|
|
|
Uitspraak in taalsaak voorbehou |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Dinsdag, 09 Maart 2010 |
|
Die Hooggeregshof in Pretoria het uitspraak voorbehou in ‘n aansoek deur ‘n prokureur van Brits in Noordwes, Cornelius Lourens, wat die regering wil dwing om alle tale in die land gelyk te behandel. |
|
Lees verder...
|
|
|
Greyling vrygelaat |
|
|
Afrika-nuus
|
|
Dinsdag, 09 Maart 2010 |
|
'n Suid-Afrikaner, Nick Greyling, wat in Nigerië as gyselaar aangehou is, is gisteraand vrygelaat. |
|
Lees verder...
|
|
|
Franse vloot vang seerowers |
|
|
Afrika-nuus
|
|
Maandag, 08 Maart 2010 |
Die Franse vloot het 35 vermeende seerowers aan die kus van Somalië aangekeer. |
|
Lees verder...
|
|
|
Arrestasies na sektariese geweld |
|
|
Afrika-nuus
|
|
Maandag, 08 Maart 2010 |
‘n Regeringswoordvoerder in sentraal-Nigerië sê 95 mense is reeds in hegtenis geneem in verband met gister se sektariese geweld in drie dorpies naby die stad Jos waarin sowat 500 mense gedood is. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 37 - 42 van 719 |