Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Druk die finansies jou?
 
Kan 'n Suid Afrikaanse rugbyspan die Super 14 vanjaar wen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 10 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kaap koeltorings gaan val E-pos
Suid-Afrika Nuus
Maandag, 15 Februarie 2010
Twee van Kaapstad se bekendste bakens -- die verkoelingstorings by die uitgediende Atholone-kragstasie buite die stad -- gaan gesloop word nadat 'n staalring, wat 18 jaar gelede as versterking rondom een van die strukture aangebring is, vroeg gisteroggend meegegee het.
Lees verder...
 
Adv Barbie saak uitgestel E-pos
Suid-Afrika Nuus
Vrydag, 12 Februarie 2010
Die hofsaak van Cezanne Visser, ook bekend as advokaat Barbie, is in die  Hooggeregshof in Pretoria uitgestel.
Lees verder...
 
Hougaard onttrek E-pos
Sportnuus
Vrydag, 12 Februarie 2010
Die Bulls se veelsydige agterspeler, Francois Hougaard, het hom weens 'n besering onttrek aan vanaand se Super 14-wedstryd teen die Cheetahs in Bloemfontein.
Lees verder...
 
Hoskins waarskynlik teengestaan E-pos
Sportnuus
Vrydag, 12 Februarie 2010
Die president van die Suid-Afrikaanse Rugby-unie, Oregan Hoskins, gaan aanstaande maand deur sy adjunk, Mark Alexander, as rugbybaas teengestaan word.
Lees verder...
 
Graeme Smith beseer E-pos
Sportnuus
Vrydag, 12 Februarie 2010
Krieketnuus is dat Suid-Afrika se kaptein, Graeme Smith, sy linkerhand se pinkie in 'n oefensessie op die vooraand van Sondag se tweede toets teen Indië in Kolkata beseer het.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 Volgende > Laaste >>

Resultate 349 - 354 van 735

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET