Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 84 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Probleme met vlug by Durban E-pos
Suid-Afrika Nuus
Donderdag, 24 Junie 2010
’n Vliegtuig van die lugdiens, 1Time, moes gister kort nadat dit by die King Shaka Internasionale Lughawe buite Durban opgestyg het, weens probleme met sy landingstel na die lughawe terugkeer.
Lees verder...
 
Brand by Krygkor E-pos
Suid-Afrika Nuus
Donderdag, 24 Junie 2010
‘n Brand het gisteraand by ‘n aanleg van Krygkor in Centurion uitgebreek,maar is gou onder beheer gebring.
Lees verder...
 
SA inflasie laagste sedert 2006 E-pos
Suid-Afrika Nuus
Woensdag, 23 Junie 2010
Statistieke Suid-Afrika het bekend gemaak dat inflasie volgens die verbruikersprysindeks  of te wel VPI in Mei tot vier-komma-ses persent op ’n jaargrondslag gedaal het.
Lees verder...
 
Olieboor-operasies gaan in Golf gestaak word E-pos
Wêreldnuus
Woensdag, 23 Junie 2010
Die Amerikaanse minister van binnelandse sake,  Ken Salazar, het gesê hy gaan binnekort te midde van die BP-olieramp in die Golf van Mexiko 'n nuwe opdrag uitreik om diepwater olieboordery in die gebied stop te sit.
Lees verder...
 
Tydperk van rou na treinongeluk E-pos
Afrika-nuus
Woensdag, 23 Junie 2010
’n Routydperk van drie dae is in Brazzaville-Kongo afgekondig ná  die treinontsporing in die suide waarin minstens 60 mense dood is.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 Volgende > Laaste >>

Resultate 343 - 348 van 2274

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET