|
Koningin vir eerste keer in 33 jaar by Wimbledon |
|
|
Sportnuus
|
|
Donderdag, 24 Junie 2010 |
|
Koningin Elizabeth II sal vanmiddag die eerste keer in 33 jaar haar verskyning by Wimbledon maak wanneer sy die wedstryd tussen die Brit, Andy Murray, en Jarkko Nieminen van Finland bywoon. |
|
Lees verder...
|
|
|
Nuwe puntestelsel vir verkeer beveg |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Donderdag, 24 Junie 2010 |
|
Die Stad Kaapstad en die Wes-Kaapse regering gaan vandag om ‘n hofbevel aansoek doen om die implementering van die nuwe puntestelsel vir motoriste te verhoed. |
|
Lees verder...
|
|
|
Tien lande reeds deur na volgende rondte |
|
|
Sportnuus
|
|
Donderdag, 24 Junie 2010 |
|
Tien lande het nou al die volgende ronde van 16 in die Wêreldbekertoernooi bereik. |
|
Lees verder...
|
|
|
Nuwe Bafana-breier reeds aangewys |
|
|
Sportnuus
|
|
Donderdag, 24 Junie 2010 |
|
Die Bafana Bafana se uitgaande afrigter, Carlos Alberto Parreira, sê daar is reeds besluit wie hom gaan opvolg. |
|
Lees verder...
|
|
|
Tennis-rekords val |
|
|
Sportnuus
|
|
Donderdag, 24 Junie 2010 |
|
Nicolas Mahut van Frankryk en John Isner van Amerika het in hulle eerste-ronde-wedstryd op Wimbledon reeds feitlik alle tennisrekords in die slag laat bly. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 337 - 342 van 2274 |