|
Nuwe puntestelsel uitgestel |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Vrydag, 25 Junie 2010 |
|
Die minister van Vervoer, S’bu Ndebele, gaan die inwerkingstelling van die omstrede Wet op die Administratiewe Beregtiging van Verkeersoortredings (Aarto) landwyd uitstel. |
|
Lees verder...
|
|
|
Integrasie nodig binne SAOG |
|
|
Namibië Nuus
|
|
Vrydag, 25 Junie 2010 |
President Hifikepunye Pohamba sê die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap en ander streeks-ekonomiese gemeenskappe in Afrika benodig integrasie om ekonomiese groei te versnel. |
|
Lees verder...
|
|
|
Vloedwater bedreig Sjinese stad |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Vrydag, 25 Junie 2010 |
|
‘n Groot stad in die suide van Sjina, Changsha, wat meer as ses-miljoen inwoners het, word ná swaar reën deur vloedwater bedreig. |
|
Lees verder...
|
|
|
Huishoudelike besteding in SA op |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Donderdag, 24 Junie 2010 |
|
Besteding deur Suid-Afrikaanse huishoudings het in die eerste kwartaal van die jaar met vyf-komma-sewe persent gestyg. |
|
Lees verder...
|
|
|
Vakbonde gee ESKOM nog uitstel |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Donderdag, 24 Junie 2010 |
|
Vakbonde het Eskom tot môre tyd gegee om aan hulle verlaagde salariseise te voldoen. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 331 - 336 van 2274 |