Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 80 gaste en 1 gebruiker op die webwerf
  • gxpjinkf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Bokspan na Italië-toets bekend E-pos
Sportnuus
Saterdag, 26 Junie 2010
Die Springbokspan vir die wegwedstryde in vanjaar se Drienasiesreeks,  sal na afloop van vandag se tweede toets tussen Suid-Afrika en Italië in  Oos-Londen aangekondig word.
Lees verder...
 
Namibië-Angola besigheidsgids kom E-pos
Namibië Nuus
Vrydag, 25 Junie 2010
Die Namibiese Kamer van Handel en Nywerheid het bekend gemaak dat ‘n gids vir die besigheidsgemeenskap geskep gaan word om handel tussen Namibië en Angola te vergemaklik.
Lees verder...
 
Zapiro-spotprent nie haatspraak E-pos
Suid-Afrika Nuus
Vrydag, 25 Junie 2010
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het bevind dat die Zapiro-spotprent waarin president Jacob Zuma hom gereedmaak om die vroulike standbeeld van geregtigheid te verkrag, nie haatspraak aanspoor nie.
Lees verder...
 
Unies vra regeringsbetrokkenheid E-pos
Suid-Afrika Nuus
Vrydag, 25 Junie 2010
Die drie vakbonde, Solidariteit, die nasionale mynwerkersunie en die metaalwerkersunie, het die regering versoek om in te gryp by die Eskom-loongeskil.
Lees verder...
 
Regse-hofsaak uitgestel E-pos
Suid-Afrika Nuus
Vrydag, 25 Junie 2010
Die saak van sameswering om terreur te pleeg teen vyf vermeende regsgesindes is in die landdroshof op Phalaborwa in Limpopo tot 12 Augustus uitgestel.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 Volgende > Laaste >>

Resultate 325 - 330 van 2274

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET