Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 68 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

ANC gaan bewerings ondersoek E-pos
Suid-Afrika Nuus
Sondag, 27 Junie 2010
Die ANC het gesê hy sal ingaan op die onlangse beskuldigings wat deur die
hoofsekretaris van Cosatu, Zwelinzima Vavi, teen die minister van kommunikasie, Siphiwe Nyanda, gemaak is.
Lees verder...
 
Pakistani is blykbaar terroris E-pos
Suid-Afrika Nuus
Sondag, 27 Junie 2010
Een van die twee Pakistani's wat deur die Zimbabwiese polisie by die Beitbrug grenspos in hegtenis geneem is, was na berig word betrokke by die terreur-aanvalle in 2008 in die Indiese stad Moembaai.
Lees verder...
 
Streng veiligheid vir G20 E-pos
Wêreldnuus
Sondag, 27 Junie 2010
Streng veiligheidsmaatreëls geld in Toronto in Kanada  waar   die G-20 beraad gisteraand in alle erns begin het.
Lees verder...
 
Ghana deur teen VSA E-pos
Sportnuus
Sondag, 27 Junie 2010
Ghana het die tweede en enigste Afrika-span geword om na die kwarteindronde deur te dring toe hy die VSA gisteraand in Rustenburg in ekstra tyd met twee doele teen een geklop het.
Lees verder...
 
Noord-Korea hou vergadering E-pos
Wêreldnuus
Saterdag, 26 Junie 2010
Die politburo van Noord-Korea se bewindhebbende kommunistiese party  gaan  later vanjaar 'n seldsame vergadering hou.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 Volgende > Laaste >>

Resultate 313 - 318 van 2274

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET