Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 99 gaste en 1 gebruiker op die webwerf
  • gxpjinkf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Nonu in All Black groep E-pos
Sportnuus
Maandag, 28 Junie 2010
 Die sterk senter van die Hurricanes, Ma’a Nonu – wat met ‘n kniebesering gesukkel het – is ingesluit in die All Blacks se Drienasiesgroep wat die naweek aangekondig is.
Lees verder...
 
Insette oor Kusbestuur gevra E-pos
Namibië Nuus
Maandag, 28 Junie 2010
Namibië Kusbewarings-bestuur, NACOMA,  het die publiek gevra vir insette met die ontwikkeling van omgewingsbestuursplanne vir Lüderitz, Oranjemund, Swakopmund en Hentiesbaai.
Lees verder...
 
Madiba dalk by eindstryd E-pos
Suid-Afrika Nuus
Sondag, 27 Junie 2010
Dit is nog nie seker of oud-president Nelson Mandela die 2010 FIFA-wêreldbeker-eindstryd op 11 Julie gaan bywoon nie.
Lees verder...
 
SASOL ingeloop met WB-kaartjies E-pos
Suid-Afrika Nuus
Sondag, 27 Junie 2010
Verskeie plaaslike maatskappye waaronder die petrochemiese reus Sasol het glo meer as ses-komma-vyf miljoen rand as gevolg van 'n Wêreldbeker kaartjie bedrogspul verloor.
Lees verder...
 
Drank verkoopsure aangepas vir WB E-pos
Suid-Afrika Nuus
Sondag, 27 Junie 2010
Die Vrystaatse wetgewer gaan die provinsie se verbod op die verkoop van drank op Sondae tydelik ophef met die oog op vandag se Wêreldbeker sokkerwedstryd tussen Engeland en Duitsland in  Bloemfontein.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 Volgende > Laaste >>

Resultate 307 - 312 van 2274

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET