Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 49 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Cameron ten gunste van video-skeidsregter E-pos
Sportnuus
Maandag, 28 Junie 2010
Die Britse eerste minister, David Cameron, het hom uitgespreek ten gunste van 'n video-skeidsregter tydens Fifa Wêreldbekerwedstryde.
Lees verder...
 
Wêreld-ekonomie steeds in gevaar E-pos
Wêreldnuus
Maandag, 28 Junie 2010
Internasionale sake-leiers glo die wêreld-ekonomie verkeer steeds in 'n gevaarlike
posisie.
Lees verder...
 
Skok-voorval van mishandeling ondersoek E-pos
Suid-Afrika Nuus
Maandag, 28 Junie 2010
Kinder-welsyn Suid-Afrika gaan met sy tak in Kempton Park vergader na berigte dat 'n
kleuter oor naweke in 'n diere-hok toegesluit word.
Lees verder...
 
LG waarsku oor slenter E-pos
Suid-Afrika Nuus
Maandag, 28 Junie 2010
Die Elektroniese ware-maatskappy, LG in Suid-Afrika, waarsku kliënte teen 'n
selfoon-bedrogspul wat die rondte doen.
Lees verder...
 
Groot toename in ongewenstes E-pos
Suid-Afrika Nuus
Maandag, 28 Junie 2010
Altesaam 613 buitelanders is toegang tot Suid-Afrika verbied tydens die
Wêreldbekersokkertoernooi.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 Volgende > Laaste >>

Resultate 301 - 306 van 2274

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET