Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Druk die finansies jou?
 
Kan 'n Suid Afrikaanse rugbyspan die Super 14 vanjaar wen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 22 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kiwi-tennis wil nie na Pakistan E-pos
Sportnuus
Maandag, 08 Maart 2010
Tennis Nieu-Seeland wil hê dat hulle Davisbekerkragmeting teen Pakistan weens vrese vir terrorisme uit dié Suid-Asiese land verskuif moet word.
Lees verder...
 
Minstens 11 dood in Pakistan bom E-pos
Wêreldnuus
Maandag, 08 Maart 2010
In Pakistan se tweede grootste stad, Lahore, is minstens elf mense dood en meer as 60 beseer in 'n motorbomontploffing.
Lees verder...
 
Valke slaan slag teen dwelms E-pos
Suid-Afrika Nuus
Maandag, 08 Maart 2010
Die Suid Afrikaanse polisie se misdaadbestrydingseenheid, die Valke, het op 'n onwettige dwelmlaboratorium in Randburg afgekom.
Lees verder...
 
Openbare Beskermer gaan kyk na Zuma E-pos
Suid-Afrika Nuus
Maandag, 08 Maart 2010
Die Demokratiese Alliansie gaan die Openbare Beskermer vra om ondersoek in te stel na president Jacob Zuma se beweerde versuim om sy belange te verklaar.
Lees verder...
 
Drie fietsryers dood E-pos
Sportnuus
Maandag, 08 Maart 2010
In een van die mees tragiese ongelukke waarby sportlui betrokke is in Suid-Afrika is drie fietsryers, wat vir die Argus fietstoer voorberei het, dood toe 'n motor hulle op die R-62 oppad na Calitzdorp, buite Oudtshoorn getref het.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>

Resultate 31 - 36 van 702

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET