Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Het voedselpryse baie gestyg die afgelope ses maande?
 
Doen ons regering genoeg vir sport?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 10 gaste en 3 gebruikers op die webwerf
  • Kappa
  • Piet
  • Trudie

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.

Kosmos 94.1 bied weer een van die mees onvergeetlike geleenthede vir vakansie aan. Dit is 'n vaart van drie dae op die Rapsody van 4 tot 8 Desember 2008.

Ons vlieg met Air Namibia na Kaapstad, slaap oor in die City Lodge op die waterfront, proe wyn by Groot Constantia en gaan aanboord vir die vaart van die jaar.

Dit kos N$ 8850.00 alles behalwe drankies ingesluit.

Skakel vir Jacques by 061-255985 as jy wil saamgaan.

Skynbaar baie uraan-neerslae in Botswana E-pos
Afrika-nuus
Donderdag, 24 Julie 2008
Die Australiese ontdekker Andrew Tunks sê Botswana gaan ‘n vername uraan-produsent word wat met sy buurland, Namibië, sal kan meeding.
Lees verder...
 
Suid Afrika kry die wind van voor oor vreemdelinge-haat E-pos
Suid-Afrika Nuus
Donderdag, 24 Julie 2008
Amnestie Internasionaal sê Suid-Afrika het sy verpligtinge ingevolge die internasionale reg versaak met sy behandeling van vlugtelinge in die Glenanda-kamp vir ontworteldes in Johannesburg.
Lees verder...
 
Onderhandelings oor Zimbabwe begin vandag E-pos
Afrika-nuus
Donderdag, 24 Julie 2008
Die begin van volskaalse onderhandelings oor Zimbabwe sal na verwagting uiteindelik vandag in Suid-Afrika afskop nadat dit gister, vir 'n tweede agtereenvolgende dag uitgestel moes word.
Lees verder...
 
Man agter tralies na moord op Suid Afrikaner E-pos
Wêreldnuus
Donderdag, 24 Julie 2008
'n Een en twintig jarige man wat skuldig bevind is aan die moord op 'n Suid-Afrikaner in  Milwaukee in die Amerikaanse staat, Wisconsin, sal die res van sy lewe agter tralies sit.
Lees verder...
 
'n Rekord sonneblom-oes word dié seisoen verwag. E-pos
Suid-Afrika Nuus
Woensdag, 23 Julie 2008

Graan Suid-Afrika se jongste skattingssyfers toon dat die oes tot soveel as 190 persent hoër as dié van vorige jare kan wees.

Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 Volgende > Laaste >>

Resultate 295 - 300 van 598

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET