|
Bokke kom tweede |
|
|
Sportnuus
|
|
Saterdag, 05 Julie 2008 |
|
Die Springbokke se wenfees na die die wêreldbeker in 2007 is verbreek toe Nieu-Seeland hulle in Wellington met 19- 8 geklop het. |
|
Lees verder...
|
|
|
Mugabe advertensie kry wind van voor |
|
|
Zimbabwiese verkiesing
|
|
Saterdag, 05 Julie 2008 |
|
Die gesagsliggaam vir reklamestandaarde het gelas dat ‘n TV advertensie, waarin pres. Robert Mugabe as ‘n gorilla met ‘n pienk bril in ‘n hok uitgebeeld word, onmiddellik onttrek word. |
|
Lees verder...
|
|
|
Nog Afrikalande teen Mugabe se eenman-verkiesng |
|
|
Zimbabwiese verkiesing
|
|
Saterdag, 05 Julie 2008 |
|
Nigerië het die tweede Afrika-land geword wat hom teen die eenman presidensiële uitklopverkiesing in Zimbabwe uitgespreek het. |
|
Lees verder...
|
|
|
Mugabe wil nie sommer kopgee |
|
|
Zimbabwiese verkiesing
|
|
Vrydag, 04 Julie 2008 |
|
President Robert Mugabe sê hy is slegs bereid om onderhandelings met die opposisie Beweging vir Demokratiese Verandering- die MDC- te voer om Zimbabwe se politieke krisis te beëindig as hy as die land se president aanvaar word. |
|
Lees verder...
|
|
|
Regstreekse vlug van Sjina na Taiwan |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Vrydag, 04 Julie 2008 |
|
Die eerste gereëlde, regstreekse vlug van Sjina na Taiwan in byna sestig jaar het geland op die lughawe van Taipei. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 289 - 294 van 479 |