Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 6 gaste en 11 gebruikers op die webwerf
  • jpnel
  • Moeksie
  • pokkel
  • Fanie
  • Mie1
  • Jaggy
  • mark1
  • ARB
  • Gerhardus
  • Polla
  • Trudie

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kerk van Engeland sal later stem oor vroue as biskoppe E-pos
Wêreldnuus
Maandag, 07 Julie 2008
Die Kerk van Engeland se bestuursliggaam, die Algemene Sinode, sal later stem oor die voorwaardes waaronder vroue as biskoppe toegelaat sal word.
Lees verder...
 
Nog stormweer vir die Kaap E-pos
Suid-Afrika Nuus
Maandag, 07 Julie 2008
Met nog swaar reën vir die Kaapse Vlakte in die vooruitsig sal duisende mense weer hulle toevlug tot gemeenskapsale neem.
Lees verder...
 
Kenia–opsie vir Zimbabwe? E-pos
Zimbabwiese verkiesing
Maandag, 07 Julie 2008
Robert Mugabe sal as die Zimbabwiese staatshoof aanbly, maar die werklike mag aan die opposisieleier, Morgan Tsvangirai, as premier oordra volgens ‘n voorstel deur President Thabo Mbeki.
Lees verder...
 
G8 leiers begin praat in Japan E-pos
Wêreldnuus
Maandag, 07 Julie 2008
Leiers van die Groep van Agt nywerheidslande het met hulle driedaagse beraad in Toyako in Japan begin en die skerp stygende voedsel- en oliepryse, asook klimaatsveranderinge, sal na verwagting die besprekings oorheers.
Lees verder...
 
Brad Thorn vandag voor tugkomitee oor gevaarlike duikslag op John Smit E-pos
Sportnuus
Sondag, 06 Julie 2008
Die All Blacks-slot, Brad Thorn, is uitgewys vir ‘n beweerde gevaarlike duikslag in gister se Drienasies-toets tussen Nieu-Seeland en Suid-Afrika in Wellington.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 Volgende > Laaste >>

Resultate 283 - 288 van 479

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET