|
De Villiers nie bekommerd nie |
|
|
Sportnuus
|
|
Sondag, 15 Junie 2008 |
|
Die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, is glad nie bekommerd oor sy span se wankelmoedige vertoning in hulle oorwinning van 37-21 oor Wallis in die tweede Toets op Loftus Versfeld nie. |
|
Lees verder...
|
|
|
Comrades reeds aan die gang |
|
|
Sportnuus
|
|
Sondag, 15 Junie 2008 |
Sowat elfduisend-500 deelnemers aan vanjaar se Comrades wedloop het vanoggend vroeg die 87 kilometer van Durban na Pietermaritzburg aangedurf. |
|
Lees verder...
|
|
|
Mugabe dreig met oorlog as hy die verkiesing verloor |
|
|
Zimbabwiese verkiesing
|
|
Sondag, 15 Junie 2008 |
|
’n Veglustige president Robert Mugabe het aan sy ondersteuners gesê dat hy nie sal toelaat dat die MDC-leier, Morgan Tsvangirai, president van Zimbabwe word as hy die presidensiële uitklopverkiesing op 27 Junie sou wen nie. |
|
Lees verder...
|
|
|
Vliegongeluk by Swakopmund |
|
|
Namibië Nuus
|
|
Saterdag, 14 Junie 2008 |
|
Volgens berigte uit Swakopmund is drie mense beseer toe 'n ligte vliegtuig naby die kusdorp in 'n ongeluk betrokke was. |
|
Lees verder...
|
|
|
Springbokke wen tweede toets teen Wallis |
|
|
Zimbabwiese verkiesing
|
|
Saterdag, 14 Junie 2008 |
|
Die Springbokke het Wallis in die tweede toets op Loftus Versfeld in Pretoria met 37-21 gewen. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 277 - 282 van 405 |