|
G8 stem vir sanksies teen Robert Mugabe |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Dinsdag, 08 Julie 2008 |
|
Die G8-beraad het ingestem om VN-sanksies teen Robert Mugabe se regering in Zimbabwe aan te vra. |
|
Lees verder...
|
|
|
Prins Harry help met skool in Lesotho |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Dinsdag, 08 Julie 2008 |
|
Prins Harry het by lede van die Household Cavalry aangesluit op ‘n ekspedisie in Suidelike Afrika om ‘n skool in Lesotho te help herbou. |
|
Lees verder...
|
|
|
Weskus loop deur in vloede |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Dinsdag, 08 Julie 2008 |
|
Rampbestuur monitor die watervlakke van die Olifantsrivier in Vredendal aan die Weskus ná swaar reën. |
|
Lees verder...
|
|
|
G8 vra sanksies teen Zimbabwe |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Dinsdag, 08 Julie 2008 |
|
Die G8 lande wat in Japan vergader het die VN versoek om sanksies teen zimbabwe in te stel. |
|
Lees verder...
|
|
|
Hitler beeld gaan herstel word |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Dinsdag, 08 Julie 2008 |
|
Madame Tussaud se wasmuseum sal die beeld van Adolf Hitler herstel, wat deur ‘n besoeker aan die Berlynse tak onthoof is, en “sou gou as moontlik” weer op sy regmatige plek terugbesorg. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 271 - 276 van 479 |