|
Kaap is papnat |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Woensdag, 09 Julie 2008 |
|
Reën het oornag oor dele van die Kaapse Skiereiland voortgeduur terwyl nog ‘n koue front oor die gebied inbeweeg het. |
|
Lees verder...
|
|
|
Russe raak moeilik oor Amerika se missiel-planne |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Woensdag, 09 Julie 2008 |
|
Rusland sê hy sal hom tot militêre optrede wend indien die Verenigde State missielverdedigings-eenhede naby sy grense oprig. |
|
Lees verder...
|
|
|
Iran vuur missiele af |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Woensdag, 09 Julie 2008 |
|
Iran het toetse met ‘n nuwe weergawe van die Shahab-3-missiel gedoen. Die nuwe missiel plaas Israel binne trefafstand. |
|
Lees verder...
|
|
|
MDC ontken planne vir dialoog met ZANU-PF |
|
|
Zimbabwiese verkiesing
|
|
Woensdag, 09 Julie 2008 |
|
Die Zimbabwiese opposisieleier, Morgan Tsvangirai, het bewerings ontken dat sy party binnekort sy dialoog met pres. Robert Mugabe se regime gaan hervat. |
|
Lees verder...
|
|
|
Zimbabwe kap G8 -leiers |
|
|
Zimbabwiese verkiesing
|
|
Woensdag, 09 Julie 2008 |
|
Zimbabwe sê die G8 leiers se weiering om wettigheid van pres. Robert Mugabe se presidentskap te erken en die dreigemente van finansiele maatreels teen sy regime is rasssisties en ‘n belediging vir Afrikaleiers. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 265 - 270 van 479 |