Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Het voedselpryse baie gestyg die afgelope ses maande?
 
Doen ons regering genoeg vir sport?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 10 gaste en 3 gebruikers op die webwerf
  • Kappa
  • Piet
  • Trudie

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.

Kosmos 94.1 bied weer een van die mees onvergeetlike geleenthede vir vakansie aan. Dit is 'n vaart van drie dae op die Rapsody van 4 tot 8 Desember 2008.

Ons vlieg met Air Namibia na Kaapstad, slaap oor in die City Lodge op die waterfront, proe wyn by Groot Constantia en gaan aanboord vir die vaart van die jaar.

Dit kos N$ 8850.00 alles behalwe drankies ingesluit.

Skakel vir Jacques by 061-255985 as jy wil saamgaan.

Sterk aardbewing tref Amerikaanse staat E-pos
Wêreldnuus
Woensdag, 30 Julie 2008
'n Sterk aardbewing het die suide van die Amerikaanse staat Kalifornië getref. Die skudding is gevoel vanaf Los Angeles tot San Diego, en ook liggies in Las Vegas.
Lees verder...
 
Boer wen hofsaak teen regering E-pos
Suid-Afrika Nuus
Dinsdag, 29 Julie 2008
Die bekende Vrystaatse boer, Crawford von Abo, het sy saak in die Pretoriase hof teen die regering gewen.
Lees verder...
 
Ope hart-operasie regstreeks op televisie E-pos
Suid-Afrika Nuus
Dinsdag, 29 Julie 2008

En ‘n Gautengse sakeman het aangebied dat sy opehart-operasie regstreeks uitgesaai word op nasionale televisie.

Lees verder...
 
Taliep Petersen se vrou getuig. E-pos
Suid-Afrika Nuus
Dinsdag, 29 Julie 2008

Die weduwee van die teater-persoonlikheid Taliep Petersen sê sy het by ‘n vermeende moordenaar gepleit om nie haar man seer te maak nie.

Lees verder...
 
Zimbabwe samesprekings in onsekerheid gehul E-pos
Afrika-nuus
Dinsdag, 29 Julie 2008
Zimbabwe se opposisie MDC het gesê dis nie bekend wanneer die onderhandelinge in Suid-Afrika met afgevaardigdes van pres. Robert Mugabe se ZANU PF party oor die totstandkoming van ‘n regering van nasionale eenheid hervat sal word nie.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 Volgende > Laaste >>

Resultate 259 - 264 van 598

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET