Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 6 gaste en 11 gebruikers op die webwerf
  • jpnel
  • Moeksie
  • pokkel
  • Fanie
  • Mie1
  • Jaggy
  • mark1
  • ARB
  • Gerhardus
  • Polla
  • Trudie

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Suid Afrikaanse minister van sport dalk in beweerde geldskandaal betrokke E-pos
Suid-Afrika Nuus
Vrydag, 11 Julie 2008
Die Minister van Sport, Makhenkesi Stofile, wat in ‘n omvattende verslag oor korrupsie in die Ooskaap genoem word, het die bevindings “met minagting” verwerp.
Lees verder...
 
Zimbabwe-krisis al hoe meer op die spits gedryf E-pos
Afrika-nuus
Vrydag, 11 Julie 2008

Die Zimbabwiese opposisieleier, Morgan Tsvangirai, het lig gewerp op sy ontkenning van samesprekings met die regerende Zanu-PF terwyl samesprekings in Suid-Afrika aan die gang is.

Lees verder...
 
Fifa kyk na plan B vir 2010 E-pos
Suid-Afrika Nuus
Donderdag, 10 Julie 2008
FIFA-president, Sepp Blatter het bekend gemaak dat hy met drie lande gepraat het oor die moontlikheid om die 2010-Sokkerwêreldbeker aan te bied indien dit nie in Suid-Afrika gehou kan word nie.
Lees verder...
 
Mandoza in die hof E-pos
Suid-Afrika Nuus
Donderdag, 10 Julie 2008

Die kwaito ster Mandoza, ook bekend as Mduduzi Tshabalala, het vanoggend vlugtig in die Roodepoort landdroshof verskyn op aanklagte van strafbare manslag.

Lees verder...
 
Zanu-PF en die MDC praat glo in Suid Afrika E-pos
Zimbabwiese verkiesing
Donderdag, 10 Julie 2008
Zanu-PF en die MDC hou vandag in Suid-Afrika samesprekings. Die gewone onderhandelaars van albei partye het van Zimbabwe gekom om die onderhandelings te voer.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 Volgende > Laaste >>

Resultate 253 - 258 van 479

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET