|
Nog olie-nagmerries |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Vrydag, 11 Julie 2008 |
|
Die prys van Londense Brent Noordsee-olie het tot ‘n nuwe hoogste vlak van net meer as 147 dollar per vat gestyg. |
|
Lees verder...
|
|
|
G8 dalk binnekort G13 |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Vrydag, 11 Julie 2008 |
Die leier van die United Democratic Movement, Bantu Holomisa, het die naderende formele uitbreiding verwelkom van die groep van G8-lande na die G-13, met die insluiting van Suid-Afrika, Sjina, Brasilië, Indië en Meksiko. |
|
Lees verder...
|
|
|
Suid Afrikaanse regter kry die wind nou meer van voor |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Vrydag, 11 Julie 2008 |
|
Die Kaapse Regterpresident, John Hlophe, se regsprobleme is aan die toeneem. |
|
Lees verder...
|
|
|
Europa vra Suid Afrika om nie die Zimbabwe regering te erken nie. |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Vrydag, 11 Julie 2008 |
|
Die Europese Unie het vandag in Strasburg met ‘n oorweldigende meerderheid gestem ten gunste van ‘n versoek aan die Suid-Afrikaanse regering om nie die regering van President Robert Mugabe te erken nie. |
|
Lees verder...
|
|
|
Lekker kookwater rugby word in Dunedin verwag |
|
|
Sportnuus
|
|
Vrydag, 11 Julie 2008 |
|
Met spanning wat hoog loop tussen Nieu-Seeland en Suid-Afrika oor opmerkings teen afrigter Peter de Villiers, kan die bokke môre ‘n moeilike stryd in die Pynhuis in Dunedin te wagte wees. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 247 - 252 van 479 |