|
Sportnuus: Oregan Hoskins prys die Bokke |
|
|
Sportnuus
|
|
Maandag, 14 Julie 2008 |
|
S.A Rugby se President, Oregan Hoskins, sê Saterdag se oorwinning oor die All Blacks in Dunedin voel amper beter as die Wereldbekeroorwinning. |
|
Lees verder...
|
|
|
Meer regeringsbeheer in die media in Botswana |
|
|
Afrika-nuus
|
|
Maandag, 14 Julie 2008 |
|
Botswana beplan volgens berigte uit Gaborone net soos Zimbabwe om sy mediawette skerp aan te pas, wat volgens kenners in die buurland neerkom op groter regeringsbeheer in die media. |
|
Lees verder...
|
|
|
Mbeki se vrou sal Suid Afrika in Beijing verteenwoordig. |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Sondag, 13 Julie 2008 |
|
Suid-Afrika se presidentsvrou, Zanele Mbeki, sal Suid-Afrika verteenwoordig by die Olimpiese Spele in Beijing in China. |
|
Lees verder...
|
|
|
Peter De Villiers juig oor sege |
|
|
Sportnuus
|
|
Sondag, 13 Julie 2008 |
|
Die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, sê die Springbokke se historiese oorwinning van 30-28 oor die All Blacks in die Huis van Pyn hou nie verband met sy getuigskrif as afrigter nie. |
|
Lees verder...
|
|
|
Zimbabwe sanksies wek kwade bloed |
|
|
Zimbabwiese verkiesing
|
|
Sondag, 13 Julie 2008 |
|
Die Zimbabwiese President, Robert Mugabe, is “gelukkig” oor die veto van ‘n Verenigde Nasies-konsepresolusie om streng nuwe sanksies in te stel. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 241 - 246 van 479 |