|
Bafana ster skuldig |
|
|
Sportnuus
|
|
Woensdag, 10 Maart 2010 |
|
Die Suid-Afrikaanse sokkerster Steven Pienaar is deur ‘n Britse hof verbied om twaalf maande lank te bestuur nadat hy skuldig op ‘n dronkbestuur klag gepleit het. |
|
Lees verder...
|
|
|
Losprys bly 'n geheim |
|
|
Afrika-nuus
|
|
Dinsdag, 09 Maart 2010 |
Die departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het vandag geweier om enige inligting te verskaf oor of ‘n losprys betaal is vir die vrylating van Nick Greyling wat in Nigerië ontvoer en as gyselaar aangehou is. |
|
Lees verder...
|
|
|
Nuwe hoof van SAL in die sop |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Dinsdag, 09 Maart 2010 |
|
Die nuwe uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Lugdiens, Siza Mzimela, is vandag voor stok gekry omdat sy nie voor die Parlementêre portefeuljekomitee vir Openbare Ondernemings verskyn het oor bewerings van pryssamespanning tussen lugdienste voor die Wêreldbeker-sokkertoernooi nie. |
|
Lees verder...
|
|
|
Winnie kritiseer Nelson Mandela |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Dinsdag, 09 Maart 2010 |
Winnie Madikizela-Mandela het Nelson Mandela skerp gekritiseer in ‘n onderhoud met die Britse koerant, die London Evening Standard. |
|
Lees verder...
|
|
|
Lance Armstrong oor Kaapstad |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Dinsdag, 09 Maart 2010 |
|
Die sewemalige kampioen van die Tour de France-fietstoer, Lance Armstrong van Amerika, sê dit was nie die vriendelikste verwelkoming wat hy al ontvang op sy eerste besoek aan Kaapstad nie. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 25 - 30 van 719 |