Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 2 gaste en 9 gebruikers op die webwerf
  • wapad
  • mie1
  • Dot005
  • Bontes
  • bennie
  • Boykie
  • Tinkels
  • Marcel
  • Piet

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Nuwe minister erken misdaad E-pos
Suid-Afrika Nuus
Sondag, 05 Oktober 2008

Die nuwe minister van Veiligheid en Sekuriteit, Nathi Mthethwa, sê dit sal dwaas wees van die regering om Suid-Afrikaners se vrese oor misdaad te ontken.

Lees verder...
 
ANC sal nie moeite doen om Lekota te tug nie E-pos
Suid-Afrika Nuus
Vrydag, 03 Oktober 2008
Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, sê die party sal nie moeite doen om tugstappe teen die voormalige minister van Verdediging, Mosiuoa Lekota, te doen nie.
Lees verder...
 
Motlanthe praat reguit oor ekonomiese beleid E-pos
Suid-Afrika Nuus
Vrydag, 03 Oktober 2008
President Kgalema Motlanthe sê hy sal nie maklik deur die ANC se linksgesinde bondgenote beïnvloed word om ekonomiese beleidsveranderinge te maak nie.
Lees verder...
 
Brittanje se top polisiebeampte bedank E-pos
Wêreldnuus
Vrydag, 03 Oktober 2008
Brittanje se top polisiebeampte, Sir Ian Blair, het sy bedanking ingedien ná maande se toenemende druk oor bewerings van rassisme en die dood van ‘n onskuldige Brasiliaan.
Lees verder...
 
VN verklaar Islamabad onveilig E-pos
Wêreldnuus
Vrydag, 03 Oktober 2008
Die Verenigde Nasies het die Pakistanse hoofstad, Islamabad, onveilig verklaar vir die kinders van sy internasionale personeel en opdrag gegee dat hulle uit die land geneem moet word.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 Volgende > Laaste >>

Resultate 235 - 240 van 418

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET