|
Reaksie op Makeba se dood |
|
|
Afrika-nuus
|
|
Maandag, 10 November 2008 |
|
Reaksie op die dood van bekende Suid-Afrikaanse sanger, Miriam Makeba, word ontvang. Sy is in die ouderdom van 76 in Italië oorlede. |
|
Lees verder...
|
|
|
Krieketnuus: Suid Afrika wen reeks teen Bangladesj |
|
|
Sportnuus
|
|
Maandag, 10 November 2008 |
|
Suid-Afrika het die reeks van drie eendagwedstryde teen Bangladesj beklink toe hulle die tweede kragmeting in Benoni met 128 lopies gewen het. |
|
Lees verder...
|
|
|
Nieu-Seeland se eerste minister gaan bedank |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Maandag, 10 November 2008 |
|
Nieu-Seeland se verslane eerste minister, Helen Clark, het aangekondig dat sy ná 15 jaar as leier van die Arbeidersparty gaan bedank. |
|
Lees verder...
|
|
|
Drie militantes sterf voor vuurpeleton |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Sondag, 09 November 2008 |
|
Drie Indonesiese Islamitiese militantes wat ter dood veroordeel is vir die Bali ontploffings in 2002 waarin 202 mense, onder wie 88 Australiese toeriste dood is, het gister voor ‘n vuurpeleton gesterf. |
|
Lees verder...
|
|
|
Druk op Mugabe |
|
|
Afrika-nuus
|
|
Sondag, 09 November 2008 |
|
Groot druk gaan na verwagting vandag deur die leiers van die Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap op pres. Robert Mugabe en die opposisieleier, Morgan Tsvangirai, geplaas word om tot ‘n vergelyk te kom oor die toedeling van kabinetsposte tussen ZANU PF en die MDC in ‘n regering van nasionale eenheid. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 217 - 222 van 568 |