|
Irak stempersentasie bevredigend |
|
|
Wêreldnuus
|
|
Dinsdag, 09 Maart 2010 |
|
Die stempersentasie in Sondag se parlementêre verkiesing in Irak was 62-komma-vier. |
|
Lees verder...
|
|
|
Ban vra selfbeheersing in Nigerië |
|
|
Afrika-nuus
|
|
Dinsdag, 09 Maart 2010 |
|
Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Ban Ki-moon, het ‘n oproep op alle partye in Nigerië gedoen om die maksimum selfbeheersing aan die dag te lê nadat meer as 500 mense in drie Christen-dorpe in die noorde van die land vermoor is. |
|
Lees verder...
|
|
|
Uitspraak in taalsaak voorbehou |
|
|
Suid-Afrika Nuus
|
|
Dinsdag, 09 Maart 2010 |
|
Die Hooggeregshof in Pretoria het uitspraak voorbehou in ‘n aansoek deur ‘n prokureur van Brits in Noordwes, Cornelius Lourens, wat die regering wil dwing om alle tale in die land gelyk te behandel. |
|
Lees verder...
|
|
|
Greyling vrygelaat |
|
|
Afrika-nuus
|
|
Dinsdag, 09 Maart 2010 |
|
'n Suid-Afrikaner, Nick Greyling, wat in Nigerië as gyselaar aangehou is, is gisteraand vrygelaat. |
|
Lees verder...
|
|
|
Franse vloot vang seerowers |
|
|
Afrika-nuus
|
|
Maandag, 08 Maart 2010 |
Die Franse vloot het 35 vermeende seerowers aan die kus van Somalië aangekeer. |
|
Lees verder...
|
|
|
|
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>
|
| Resultate 19 - 24 van 702 |