Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 5 gaste en 10 gebruikers op die webwerf
  • wapad
  • Janita
  • Trudie
  • tsunami
  • Riana
  • mie1
  • Dot005
  • Allin
  • Tinkels
  • Piet

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

VN bekommerd oor situasie in DRK E-pos
Suid-Afrika Nuus
Vrydag, 31 Oktober 2008
Amnestie Internasionaal sê versterkings vir die Verenigde Nasies se vredesmag in die Demokratiese Republiek van die Kongo word dringend benodig om ‘n humanitêre katastrofe te voorkom.
Lees verder...
 
Duisende word by nasionale konvensie verwag E-pos
Suid-Afrika Nuus
Vrydag, 31 Oktober 2008
Die aanduidings is dat meer as die verwagte vier-duisend mense vir die naweek se nasionale konvensie van die voormalige ANC-voorsitter, Mosiuoa Lekota, in Sandton in Johannesburg gaan opdaag.
Lees verder...
 
Beweerde bedrogklag teen SA weermag se gesondheidshoof E-pos
Suid-Afrika Nuus
Donderdag, 30 Oktober 2008

Die hoof van die Suid-Afrikaanse militêre gesondheidsdiens, brigadier-generaal Lulu Siwisa , staar ’n bedrogklag en  minstens tien verkeersoortredings in die gesig.

Lees verder...
 
Vrou het glo vir siek kind gesteel E-pos
Suid-Afrika Nuus
Donderdag, 30 Oktober 2008
n Oos-Randse vrou wat meer as 800-duisend rand van haar werkgewer gesteel het om glo onder meer haar siek dogtertjie en twee pleegkinders se mediese koste te help dek, is in die Kempton Parkse landdroshof ’n opgeskorte vonnis opgelê.
Lees verder...
 
Vryheidsfront Plus wil Malema privaat laat vervolg E-pos
Suid-Afrika Nuus
Donderdag, 30 Oktober 2008

Die Vryheidsfront Plus gaan ondersoek instel omtrent die instel van ‘n privaatvervolging teen die ANC Jeugliga-president, Julius Malema, nadat die Vrystaatse direkteur van openbare vervolging besluit het om nie voort te gaan met vervolging teen Malema oor sy gewraakte “We will Kill for Zuma” opmerkings nie.

Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 Volgende > Laaste >>

Resultate 115 - 120 van 418

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET