Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 5 gaste en 11 gebruikers op die webwerf
  • wapad
  • Janita
  • Fabula
  • Trudie
  • tsunami
  • Riana
  • mie1
  • Dot005
  • Allin
  • Tinkels
  • Piet

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Naam van nuwe party dalk vandag al bekend E-pos
Suid-Afrika Nuus
Sondag, 02 November 2008
Die naam van die nuwe ANC-wegbreekparty, wat ná gister se nasionale konvensie in Sandton gevorm gaan word, sal na verwagting vandag bekendgemaak word.
Lees verder...
 
Tsvangirai nou gewillig E-pos
Zimbabwiese verkiesing
Sondag, 02 November 2008

Zimbabwe se opposisieleier, Morgan Tsvangirai, sê hy sal ‘n streeksberaad om die land se magsdeling-ooreenkoms te red, bywoon selfs al kry hy nie sy paspoort nie.

Lees verder...
 
Nuwe party wek groot belangstelling E-pos
Suid-Afrika Nuus
Sondag, 02 November 2008
Die voormalige Gautengse premier, Mbhazima Shilowa, het bevestig dat die ANC-wegbreekgroep op 16 Desember in die Vrystaat ‘n nuwe politieke party gaan stig.
Lees verder...
 
Steve Hofmeyr gaan skei E-pos
Suid-Afrika Nuus
Saterdag, 01 November 2008
Steve Hofmeyr en sy vrou, die aktrise Natasha Sutherland, gaan ná ’n huwelik van tien jaar skei.
Lees verder...
 
Shilowa kap die ANC E-pos
Suid-Afrika Nuus
Saterdag, 01 November 2008
Die voormalige Gautengse premier, Mbhazima Shilowa, sê die organiseerders van die naweek se nasionale politieke konvensie in Sandton beskou die ANC se aansoek om die naam van die konvensie te keer, as misbruik van die howe.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 Volgende > Laaste >>

Resultate 109 - 114 van 418

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET