Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 4 gaste en 8 gebruikers op die webwerf
  • mj501
  • Fanie
  • Mie1
  • Jaggy
  • mark1
  • Polla
  • Trudie
  • cat

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Seerowers kaap skip E-pos
Wêreldnuus
Woensdag, 20 Augustus 2008
Seerowers het ‘n tenkskip met ‘n bemanning van meer as 20 in die Golf van Aden naby Somalië gekaap.
Lees verder...
 
Seun van swaard-moord in hof E-pos
Suid-Afrika Nuus
Woensdag, 20 Augustus 2008
Die saak teen die 18-jarige skoolseun wat daarvan aangekla word dat hy ‘n 16-jarige skolier van die Nic Diederichs hoër tegniese skool op Krugersdorp aan die Wes-Rand met ‘n swaard doodgekap en drie ander mense gewond het , is vanoggend tot 27 Augustus uitgestel.
Lees verder...
 
Buitelanders woedend in Suid-Arika E-pos
Suid-Afrika Nuus
Woensdag, 20 Augustus 2008

Inwoners van die Klerksoord tydelike kamp vir ontwortelde slagoffers van xenofobiese geweld by Pretoria het met geweld gedreig as hulle nie binnekort behoorlik gevoed word nie.

Lees verder...
 
Tien Franse soldate sneuwel in Afghanistan E-pos
Wêreldnuus
Woensdag, 20 Augustus 2008
Tien Franse soldate het gesneuwel in ‘n hinderlaag deur Taliban vegters  oos van die Afgaanse hoofstad Kaboel.
Lees verder...
 
Land rou oor sy staatshoof E-pos
Afrika-nuus
Woensdag, 20 Augustus 2008
’n Routydperk van sewe dae is in Zambië afgekondig na die afsterwe gister van president Levy Mwanawasa in ‘n Franse hospitaal.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>

Resultate 1 - 6 van 479

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET