Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Druk die finansies jou?
 
Kan 'n Suid Afrikaanse rugbyspan die Super 14 vanjaar wen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 11 gaste en 3 gebruikers op die webwerf
  • alsm
  • beau
  • Tafel

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Agt duisend vlug weens geweld E-pos
Afrika-nuus
Donderdag, 11 Maart 2010
Die Internasionale Komitee van die Rooikruis sê ongeveer agtduisend Nigeriërs het uit hul huise in die stad Jos gevlug na hernieude sektariese geweld die afgelope naweek.
Lees verder...
 
Sakeman vul self slaggate E-pos
Suid-Afrika Nuus
Donderdag, 11 Maart 2010
‘n Sakeman van Vanderbijlpark in die Vaaldriehoek het ten spyte van dreigemente dat hy gearresteer gaan word begin om slaggate in die teerpad na sy kleinhoewe self op te vul.
Lees verder...
 
SA kabinet waarsku uitbuiters E-pos
Suid-Afrika Nuus
Donderdag, 11 Maart 2010
Die kabinet het na sy weeklikse vergadering met moontlike optrede teen sakeondernemings gedreig wat hulle pryse buitensporig voor die Wereldbeker sokkertoernooi verhoog.
Lees verder...
 
Bakkies gaan Bulls-toer misloop E-pos
Sportnuus
Donderdag, 11 Maart 2010
Bakkies Botha sal die Bulls se volgende twee wedstryde in Pretoria misloop en ook nie saam met sy spanmaats na Australasië kan reis nie.
Lees verder...
 
Vrystaat loop deur onder slenkdalkoors E-pos
Suid-Afrika Nuus
Donderdag, 11 Maart 2010
Slenkdalkoors  het baie wyd oor die Vrystaat versprei en verl die Boshof distrik loop erg deur onder die virussiekte.
Lees verder...
 
<< Eerste < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Laaste >>

Resultate 1 - 6 van 719

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET