Kategorie: Luisteraar Bydraes

Kies die verlange kategorie:

Swakopmund se Kreef Swakopmund se Kreef (19-07-2008)

Hendrik Horn van Aranos en sy vriendin Annetjie Liebenberg van Kombat het die naweek noord van Swakopmund (omgewing van die Soutpanne) op hierdie knewel van ‘n kreef afgekom. Na wat vasgestel kon word, het die kreef  en sy vriendin van normale grootte doodluiters op die strand gesit en wag vir die sonnetjie om uit te kom.


Besigtig Kategorie

Sneeu in die Kaap Sneeu in die Kaap - 11/07/08

Sneeu het geval in die kaap. 11 Julie 2008

 


Besigtig Kategorie


Powered by Easy Gallery © 2006 Joomla-addons.org

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET