skakel-081966
 
top20btn

Nagenoeg 600 werknemers van General Motors Suid-Afrika sal hul werk teen Julie verloor, voor dié maatskappy sy plaaslike bedrywighede aan Isuzu Motors oordra.Só het die metaalwerkersvakbond Numsa  gisteraand  gesê, enkele dae nadat die voertuigmaatskappy  aangekondig het dat hulle aan die einde van die jaar   hul bedrywighede in Suid-Afrika  sal staak.

Die voormalige MotoGP-kampioen Nicky Hayden is dood nadat hy verlede week in die ooste van Italië op sy trapfiets deur ’n motor getref is.Die 35-jarige Nicky Hayden, het  op sy trapfiets langs Italië se Adriatiese See geoefen toe die ongeluk gebeur het.

Pres. Donald Trump van Amerika,  se voormalige nasionale veiligheidsadviseur, Michael Flynn het geweier om dokumente oor Rusland se beweerde inmenging in 2016 se nasionale verkiesing in die VSA  aan ondersoekers te oorhandig.Volgens Flynn se regspan kan sy getuienis moontlik teen hom gebruik word.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • spec-savers.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na